Hierdie week

Donderdag 21 September

18:30 Tablet tot Tafel. Almal is welkom. Ons gaan die fliek Chocolat kyk met die oog op die reeks waarmee ons nou besig is. Bring sommer jou koeldrank en springmielies saam!


Sondag 24 September

DAAR IS GEEN KRUISKERK NIE. Indien jy lus is om saam by Picobella te kuier om 19:00, is jy baie welkom!

No comments:

Post a Comment

Note: only a member of this blog may post a comment.