Uitreike

Ons gemeente is bevoorreg om by verskeie uitreike elke jaar betrokke te wees.

Vir 2018 beplan ons uitreike na:


VAKANSIEKLUB: 25 -29 Junie

MIDDESTAD: 10 Days of Hope, 29 Junie - 8 Julie

BOTSWANA (saam met MES): 28 Sept - 6 Okt

T.O. STRAND: 7-23 Desember

Kontak ons gerus indien jy wil saamgaan of 'n bydrae wil maak.

No comments:

Post a Comment

Note: only a member of this blog may post a comment.