22 & 29 Junie, 6 Julie 2014




Gedurende die wintervakansie het ons dit goed gedink om ‘n paar uitreike te hou tydens die erediens se tyd. Ons nooi jou en jou vriende hartelik uit om ons te vergesel op die uitreike en vir ‘n oomblik ‘n verskil te maak in iemand se lewe in ons gemeentskap en so God se liefde uit te straal!!!

22 Junie: Ons bederf graag Rooseveld Park brandweer met pizza en coke en wys ook so ons waardering vir hulle dienste. Julle kan 18:00 by die kerk bymekaar kom of ons 18:30 daar kry. Bring asb ‘n pizza en 2l om vir die mense te gee.

29 Junie: Ons vertrek om 18:30 vanaf die kerk om aan te sluit by ons Middestaduitreikspan. Ons gaan hand bysit in Hillbrow. Ons sal nie te laat terug wees nie.

6 Julie: Dis ons Mystery-uitreik. Wees om 19:00 uur by die kerk.

 

No comments:

Post a Comment

Note: only a member of this blog may post a comment.