Sondag 25 Mei 2014

Ons kuier vanaand saam om sop in die saal, bring vir jou ietsie om te drink, ons voorsien die sop en brood. Ons gesels oordat die Here met ons besig bly en die werk in ons sal voltooi....

Oor net 5 slapies begin ons winterfeesvieringe!! Vrydagaand is ons padkafee en inle fliek, Saterdag skop ons 7uur af met ons pretdraf/loop en moenie al die lekkerney misloop of al die speletjies nie - maak seker jy is die 2 dae by die kerk!!!!

No comments:

Post a Comment

Note: only a member of this blog may post a comment.