Geen Kruiskerk vanaand!
Paasblyspel begin 18:30 en van 18:00 is sop en brood beskikbaar. Onthou jy moes plek gereseveer het en moenie vergeet om aan te trek soos in die bybel se dae.
Ons herdenk van vandag af die Groot Lydensweek. Die stasies van die Kruis is van 16:00 af in die Kerk opgestel & kan tot Donderdag van 7:00-13:00 en 16:00-18:00 besoek word. Groot Lydensweek dienste Maandag & Dinsdag 18:30-19:00, & Donderdagaand kuier ons saam met kos om 'n tafel in die saal!
Kom stap saam met ons in Jesus se voetspore op Sy Lydenspad!!
No comments:
Post a Comment
Note: only a member of this blog may post a comment.