Sondag 10 November 2013


"VEELS GELUK LIEWE....."
Jip, ons hou al kerk vir 100 jaar op die hoek van 4de laan en 4de straat!! Kom deel die besonderse geleentheid deur 'n baie spesiale diens Sondag 9:00 by te woon!!
Ons "back to basic" Kersdiens beloof ook om iets ongewoon en baie besonders te wees, moet dit nie misloop om 18:30 nie!

Onthou ook ons Afskopkamp 2014, versprei die woord en kom begin jou jaar op die regte manier - As jy voor 1 Des registreer kry jy R100 af! Gaan na www.afskopkamp.co.za

No comments:

Post a Comment

Note: only a member of this blog may post a comment.