"God is hier" Hoe bly ek geestelik sterk i.t.v hierdie waarheid? Efe 6:10-11 Kom gesels saam en drink lekker koffie na die diens!
Moenie van ons inry vergeet vanaand om 18:30! Daar word Hamburgers, worsrolle, popcorn en koeldrank verkoop vanaf 18:00! Dress up soos die 50's en kom met gees!! Als by die kerk.
No comments:
Post a Comment
Note: only a member of this blog may post a comment.