Ons opwindende tog deur die Woord duur voort!! Sondag praat ons oor: Understanding the meaning of a text! Kom luister en leer saam 19:00 by Kruiskerk!!
Onthou ook van Jak de Priester wat 20 September hier by die kerk optree - Kaartjies vir R120 maar as jy jou studente kaart kan wys betaal jy net R80! Daar sal ook kerrie en rys beskikbaar wees en koeldrank en water, anders is jy welkom om jou piekniek mandjie te bring - KOM KUIER SAAM!!!!
Ons gaan ook vir Louie Giglio kyk 26 September by Supersport Park, die bus vertrek 17:00 vanaf die kerk!! Kontak Ds Ben vir meer inligting 082 819 9958. Kaartjie vanaand by die kerk beskikbaar. R100 en 'n gebeds saak.....kom hoor hoe dit werk.
No comments:
Post a Comment
Note: only a member of this blog may post a comment.