Sondag 2 September

Ons delf verder in die Woord met ons preekreeks 19:00 by Kruiskerk! Tema: Seeing what God wants me to see! Moet dit nie mis nie!! Onthou ons het gedurende die preekreeks Donderdagaande Groeptyd, Woordtyd, Leertyd om 19:30 in die saal by die kerk!! Ons kyk na die dvd van 40 dae in God se Woord en werk saam deur die werkboek. Kom en wees deel, word stil en leer saam!!! Sien julle daar!!! (Dis ons 2de byeenkoms so as jy laas week gemis het maak seker jy kom die week (30 Aug)!!!!!)

No comments:

Post a Comment

Note: only a member of this blog may post a comment.