Ons begin met ons nuwe preekreeks: Jesus sê WAT?!
Week 1: Die sleuter tot arm van gees - Skuif van selfvertroue na GODSVERTROUE
Geseënd is die wat weet hoe afhanklik hulle vanGod is.....
Boekies te koop teen R25. Kom gesels ook Donderdae aande om 18:30 saam met ons in die saal!
No comments:
Post a Comment
Note: only a member of this blog may post a comment.