Sjoe, hoe gesellig was dit nie om laas week al die koshuise by ons te hê?!! Baie dankie!!!
Hierdie week is ons tema: Is jy reg vir Jerigo? Kom gesels saam en geniet 'n koffietjie na die diens!!
Ons is dankbaar oor die uitreike wat veilig terug is!! Terugvoer Sondag 9 Februarie!
Hou ook dop vir inligting oor Sondag 16 Februarie as ons Valenteinsdag in gedagte hou!!
No comments:
Post a Comment
Note: only a member of this blog may post a comment.