Sondag 30 Junie 2013

Sjoe, ek dink ons word elke dag oorweldig deur negatiewe insette en ek dink aanmoediging, hoop en ondersteuning is iets wat ons te min van hoor! Kom luister na wat die Bybel ons leer van "Never give up!!" Kruiskerk Sondag 19:00

No comments:

Post a Comment

Note: only a member of this blog may post a comment.