GEEN KRUISKERK! Kom kuiers weer saam die 23ste Junie! Sterkte met die studies en eksamens en werkery, hoop julle almal kan die ruskansie (langnaweek) geniet!!
MOENIE vergeet van ons gholfdag 2 Aug!! Vra asb vriende, familie, bure vir hulle ondersteuning!! Kontak gerus die kantoor vir inligting!!
No comments:
Post a Comment
Note: only a member of this blog may post a comment.