Sondag 21 April 2013

Ons kyk die week na Gal 2: "Na wie toe is JY geroep?" Kom luister saam en geniet 'n beker hot chocolate na die diens saam met goeie geselskap!
Ons het ook terugvoer Sondag, Botswana Maart uitreik gaan bietjie met ons deel hoe dit daar ver gegaan het! Maak seker jy kom luister want jy kan Junie saamgaan!!
Onthou ook van T.O. wat in Julie uitgaan asook Middestad!!

No comments:

Post a Comment

Note: only a member of this blog may post a comment.