Sondag 27 Mei 2012

Pinksterfees, ons het die GEES!!! Kom luister saam 19:00 en geniet 'n koffie na die tyd!
Onthou ons vier pinkster die week en het daagliks uitreike om mense in nood te help. Kontak die kantoor 011 726 3616 om te hoor waar kan jy die week prakties 'n verskil maak!!

No comments:

Post a Comment

Note: only a member of this blog may post a comment.