PAASSANGDIENS - 18 Maart 2012

'n Diens om nie mis te loop nie!!! Stasies van die kruis is van 16:00 af beskikbaar om te besoek; 16:30 en 17:15 is daar skaduteater in die saal. Die diens begin 18:30 - geen diens 19:00. Kom maak 'n draai!!

No comments:

Post a Comment

Note: only a member of this blog may post a comment.