What's happening?

Struktuur vir volgende paar Sondae: 
5 Feb Elise preek oor ware geloof.

12 Feb Terugvoerdiens: TO en Afskopkamp
 
19 Feb BedieningsRaad diens: 'n Sondag om nie te mis nie. Dit gaan epic wees. Interaktief soos nog nooit tevore nie.

26 Feb KruisKerk diens
4 Mrt KruisKerk diens
11 Mrt KruisKerk diens
 
Praat en deel – Nooi asb mense en help die gemeente uitbrei!!! PHONE A FRIEND
 
Beplanningsoggend – 11 Februarie – NOT TO B MISSED!! Begin 7:30 vir 8uur. Kom vroeg en kry koffie en beskuit! BRING jouself en baie idees!!!!

No comments:

Post a Comment

Note: only a member of this blog may post a comment.