Thursday 6 February:

18:30 2020 Vision Bible Study

Sunday 9 February:

18:30 Melville Ikhaya. Phophi Ramavhoya


Services

Every Wednesday:


Sunday 28 April:

18:30 Melville Ikhaya. Elise Klut.




Sunday 5 May:

18:30 Melville Ikhaya. Ben Klut.


Sunday 12 May:

18:30 Melville Ikhaya. Sandile Mnisi.

It is Mother's Day - Remember to treat your mom!



Sunday 9 September

18:30 Melville Ikhaya: Erick du Toit.

On Sunday 16 September we are starting a 5 week long ALPHA course at 15:30. Everyone is welcome. It is a great course!


8 Februarie 2015

Ferreira Marais preek vanaand om 19:00
Tema: "In die vlees" 1 Kor :19-23

Sondag 1 Feb 2015



Hoe beïnvloed die getuienis van Jesus jou lewe?
                                                  Johannes 5:30-47

Volgende Sondag verwelkom ons Ferreira Marais by ons. Hy is tans besig om sy gemeentejaar by ons te doen in die finale jaar van sy teologiese studies. 

Sondag 23 November 2014

Come to the table....Kruiskerk vanaand 19:00

Onthou dis ons laaste diens vir die jaar!!

Dankie vir 'n awesome jaar en baie geseënde feestyd vir jou en jou familie - wees geseënd en veilig!!!

Ons sien julle weer 18 Januarie 2015 om 19:00 by Kruiskerk!!!

Sondag 16 November 2014

What are you waiting for?! Kom luister vanaand saam om 19:00

Volgende Sondag is die laaste Kruiskerk diens vir 2014