Sondag 26 November

Ons gaan die kos-emmers na afloop van die oggend erediens aflaai by Jan Hofmeyer. Dit sal baie lekker wees as jy/julle self die emmer kan aflaai. Indien dit nie moontlik is nie, laai asb jou emmer voor Sondag by die kerkkantoor af. Dankie.

19:00 Kruiskerk. Tema: Let's celebrate life! Ons laaste diens vir die jaar. Ons het al ons vennote en vriende in die omgewing genooi om die diens saam met ons by te woon. Ons gaan om 'n lang tafel kuier en saam nagmaal vier. Hoop om jou daar te sien!

No comments:

Post a Comment

Note: only a member of this blog may post a comment.