Hierdie week...

Ons vier Pinkster! Kom sit saam met ons om 'n tafel en deel die Here se liefde:

Maandag:

19:00 Eet saam met al die mense van die verskillende Echo-huise in Jhb.

Dinsdag:

15:00 Eet saam met die naskool kinders oorkant die pad.

Woensdag:

13:00 Eet saam met die leiers in ons gemeenskap: predikante, polisie en brandweer.

17:00 Eet saam met ons vriende van die sopkombuis.

Donderdag:

19:00 Eet saam met die huisouers van Abraham Kriel kinderhuis, Jan Hofmeyer en UJ.

Saterdag:

09:00 Gebedstap deur Melville.

Sondag:

09:00 Ben Klut. Tema: Wat meer het jy nodig?

17:30 Geselsdiens saam met Andre Bartlett (in die sysaal)

19:00 Kruiskerk. Erick du Toit. Tema: Frustrated? Use it wisely! Exodus 2.

No comments:

Post a Comment

Note: only a member of this blog may post a comment.